Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GUPTAS ‘NOG ALTYD VERBIND OM MET ONDERSOEKE SAAM TE WERK’

$
0
0

Die Gupta-familie sê hulle was nog altyd daartoe verbind om met statutêre ondersoeke in die land saam te werk.

Hulle het gereageer nadat die DA se woordvoerder, David Maynier, gesê het die Guptas word onder meer vir beweerde korrupsie en geldwassery ondersoek en dat dinge klaarblyklik vir hulle ‘n keerpunt bereik het.

Die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, het ook gesê die Guptas se besluit om alle aandele in Suid-Afrikaanse sake-ondernemings te verkoop, waarskynlik geneem is om die Reserwebank, die Tesourie en die Finansiële Intelligensiesentrum se ondersoeke wat teen die familie aan die gang is, te ontduik.

Die maatskappy, Oakbay Investments, sê in ’n verklaring die familie het dit baie duidelik gemaak dat hulle Suid-Afrikaanse burgers bly en beplan om steeds in Suid-Afrika te woon.

The post GUPTAS ‘NOG ALTYD VERBIND OM MET ONDERSOEKE SAAM TE WERK’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!