GUPTAS ‘NOG ALTYD VERBIND OM MET ONDERSOEKE SAAM TE WERK’
Die Gupta-familie sê hulle was nog altyd daartoe verbind om met statutêre ondersoeke in die land saam te werk. Hulle het gereageer nadat die DA se woordvoerder, David Maynier, gesê het die Guptas word...
View ArticleLIGGAAM VAN VLIEëNIER KOM TERUG SA TOE
Die departement van Internasionale Betrekkinge gaan die Suid-Afrikaanse ambassade in Beijing help met reëlings om die liggaam van ‘n Suid-Afrikaanse vlieënier na Suid-Afrika terug te bring. Die...
View ArticleSTREEKLEIER VAN ANC IN HOF
‘n Streekleier van die ANC in die Noord-Kaap, Zoniselo Magawu, sal na verwagting vandag in die landdroshof op Postmasburg om borgtog aansoek doen. Hy word aangekla vir die moord op ‘n verkose...
View ArticleAFRIFORUM SE BFN-BUURTWAGTE DEEL VAN PROVINSIALE PATROLLIE
AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Sowat 186 patrolleerders – elkeen ’n buurtwaglid – het aan die patrollie...
View Article3 GEVANGENES UIT AANHOUDINGSELLE ONTSNAP
Drie verhoorafwagtende gevangenes het gistermiddag uit die aanhoudingselle van die Letsitele-polisiekantoor buite Tzaneen in Limpopo ontsnap. Een van hulle, ‘n Zimbabwiër, is intussen in die vroeë...
View Article10 DRANKWINKELS IN LIMPOPO GESLUIT TYDENS KLOPJAGTE
Tien drankwinkels is in Limpopo toegemaak omdat hulle onwettig handel gedryf het, terwyl verskeie ander beboet is en kennisgewings gekry het dat hulle die wet oortree. Dit het gevolg nadat die polisie...
View ArticleLEERLINGE BETOOG TEEN SKOOL SE “RASSISME REëLS”
Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, gaan vandag die Pretoria High School for Girls besoek ná bewerings van rassisme teen die skool. Leerlinge het Vrydag op die skoolgrond betoog teen reëls van...
View Article“DIE POLISIE HET ZIMBABWIëRS SE REGTE GESKEND”
Zimbabwe se menseregtekommissie sê die polisie het Zimbabwiërs se regte geskend tydens Vrydag se betoging teen die regering in Harare. Die kommissie het sy kommer uitgespreek oor die polisie se gebruik...
View Article60 DOOD IN BOMAANVAL IN ADEN
Minstens 60 mense is vanoggend dood in ‘n selfmoord-motorbomaanval op ‘n weermag-opleidingskamp in die Jemeense hawestad, Aden. Volgens mediese bronne by die drie hospitale waarheen slagoffers geneem...
View ArticleKoop en Verkoop – 29 Aug 2016
POSTE EN BETREKKINGS koop en verkoop afd 1. My naam ek is lucy ek vra huis werk vir 5 dae of 3dae. Uitslaap werk. Ek kan skoonmak, was, stryk en kook. asb as iemand belangstel skakel my 0734777943 of...
View ArticleKFC RESEP UITGELEK
Een van die grootste geheime in kitskos-geskiedenis, Kentucky Fried Chicken se resep van 11 kruie en speserye, is glo onbewustelik deur ‘n neef van die bekende kol. Sanders aan die wêreld uitgelek. ’n...
View ArticleAKTEUR GENE WILDER OP 83 OORLEDE
Die Amerikaanse akteur Gene Wilder, wat deur baie mense onthou sal word vir sy rol in die rolprent Willy Wonka and the Chocolate Factory, is die naweek in die ouderdom van 83 jaar oorlede. Hy sal ook...
View ArticleDROë LENTE, VROEë SOMER SLEGTE NUUS VIR BOERE
Slegte nuus vir boere is dat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ’n droë en warm lente en ’n vroeë somer voorspel. Netwerk24 berig die toestande is te wyte aan die feit dat nog geen sterk La Niña ontwikkel...
View ArticleBOER SKIET PLAASAANVALLER DOOD
Die Brandfordse boer wat homself verdedig en ‘n vermeende plaasaanvaller gisteroggend doodgeskiet het, is as die 70-jarige Carl Gutter geïdentifiseer. Netwerk24 berig Gutter het net na 7 gisteroggend...
View ArticleBANK OP ROUXVILLE BEROOF
Die Eerste Nasionale Bank (ENB) op Rouxville, die enigste bank op die dorp, het die naweek onder rowers deurgeloop. Polisiewoordvoerder sers. Yanga Ngcukana het aan Netwerk24 gesê daar word nog...
View ArticlePTA-SKOOL SE HAARREëLS OPGESKORT
Die yslike bohaai wat ‘n groepie swart leerlinge by die Pretoria High School for Girls opgeskop het oor ‘n verbod op haarstyle soos afro, rastalokke en vlegsels sal waarskynlik daartoe lei dat skool...
View ArticleESKOM ONTKEN HY HET ONDERSOEK GEBLOKKEER
Eskom het ontken dat hy ‘n ondersoek van die nasionale tesourie geblokkeer het na steenkoolkontrakte met Tegeta, ‘n maatskappy wat deur die Gupta-familie beheer word. Die kragvoorsiener sê hy het ten...
View Article12 ONDERWYSERS VAN SKOLE IN KZN AFGEDANK
Twaalf onderwysers van verskeie skole in KwaZulu-Natal is afgedank nadat hulle daaraan skuldig bevind is dat hulle seksuele omgang met leerlinge gehad of hulle seksueel gemolesteer het. Die provinsiale...
View ArticleKONTRAKTEURS VAN MANGAUNG-METRO WORD STEEDS NIE BETAAL
Kontrakteurs wat dienste aan die Mangaung-metro lewer word steeds nie betaal vir werk wat gedoen word nie. Volgens DA-raadslid Hennie van Niekerk, kla verskeie kontrakteurs dat gelde aan hulle...
View Article10 GEARRESTEER VIR ONWETTIGE HONDEGEVEGTE
Tien mense is die naweek in Dobsonville, Soweto deur die polisie in hegtenis geneem omdat hulle by onwettige hondegevegte deelgeneem het. Nege beseerde Amerikaanse veghonde is tydens die klopjag deur...
View Article