Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, gaan vandag die Pretoria High School for Girls besoek ná bewerings van rassisme teen die skool.
Leerlinge het Vrydag op die skoolgrond betoog teen reëls van die skool wat glo sekere haarstyle soos afro, rastalokke en vlegsels verbied.
Hulle beweer ook dat hul nie in swart tale met mekaar mag praat nie.
The post LEERLINGE BETOOG TEEN SKOOL SE “RASSISME REëLS” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.