Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

10 DRANKWINKELS IN LIMPOPO GESLUIT TYDENS KLOPJAGTE

$
0
0

Tien drankwinkels is in Limpopo toegemaak omdat hulle onwettig handel gedryf het, terwyl verskeie ander beboet is en kennisgewings gekry het dat hulle die wet oortree.

Dit het gevolg nadat die polisie en amptenare van die departement van Handel en Nywerheid en die drankraad van Limpopo die naweek klopjagte op verskeie drankwinkels uitgevoer het.

Altesaam 43 sake is geopen vir aanklagte wat verband hou met die besit van dagga en gevaarlike wapens asook die verkoop van drank sonder ’n lisensie.

The post 10 DRANKWINKELS IN LIMPOPO GESLUIT TYDENS KLOPJAGTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!