Eskom het ontken dat hy ‘n ondersoek van die nasionale tesourie geblokkeer het na steenkoolkontrakte met Tegeta, ‘n maatskappy wat deur die Gupta-familie beheer word.
Die kragvoorsiener sê hy het ten volle saamgewerk met die tesourie en aan hulle al die dokumentasie gegee wat hulle vereis het.
Die tesourie sê Eskom het sy verslag oor die kwessie geïgnoreer.
The post ESKOM ONTKEN HY HET ONDERSOEK GEBLOKKEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.