Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KONTRAKTEURS VAN MANGAUNG-METRO WORD STEEDS NIE BETAAL

$
0
0

Kontrakteurs wat dienste aan die Mangaung-metro lewer word steeds nie betaal vir werk wat gedoen word nie.

Volgens DA-raadslid Hennie van Niekerk, kla verskeie kontrakteurs dat gelde aan hulle verskuldig steeds uitstaande is.

Die kruising van Roselaan met Walter Sisulu-weg is een van die groot kwelpunte met die straat wat nou al maande oor die werk daaraan gesluit is.

Netwerk24 berig volgens Van Niekerk het hy al verskeie kere met die metro se hoof van finansies, Ernest Mohlahlo, oor die probleme vergader, sonder enige reaksie.

Mohlahlo het onlangs aan Volksblad gesê dit is nie waar dat die metro R300 miljoen aan die kontrakteurs in Bloemfontein skuld nie.

Volgens van Niekerk is nog ‘n kwelpunt die groot klomp voertuie van die metro wat in onbruik is omdat daar glo nie geld is om herstelwerk te doen en lisensies te hernu nie.

The post KONTRAKTEURS VAN MANGAUNG-METRO WORD STEEDS NIE BETAAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!