Tien mense is die naweek in Dobsonville, Soweto deur die polisie in hegtenis geneem omdat hulle by onwettige hondegevegte deelgeneem het.
Nege beseerde Amerikaanse veghonde is tydens die klopjag deur die DBV gered.
Die honde hanteerders het op die vlug geslaan en is later in hegtenis geneem.
The post 10 GEARRESTEER VIR ONWETTIGE HONDEGEVEGTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.