Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BRAND VERWOES KOFFIEWINKEL BY UNIVERSITEIT VAN KZN

$
0
0

‘n Koffiewinkel is gisteraand by die Howards kollege-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal aan die brand gesteek.

Die universiteit sê dit is te vroeg om betogende studente die skuld te gee maar gesê indien dit wel die geval is, sal hulle die gevolge van hul optrede moet dra.

Klasse het gister hervat nadat lesings op al vyf kampusse van die universiteit vir ‘n week en ‘n half opgeskort is nadat studente geeïs het dat klasgelde nie aanstaande jaar verhoog word nie.

The post BRAND VERWOES KOFFIEWINKEL BY UNIVERSITEIT VAN KZN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!