Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MAN AANGEKLA VAN MOORD OP SY VROU

$
0
0

Die Gautengse sakeman, Jason Rohde, wat van die moord op sy vrou Susan in ‘n luukse hotel buite Stellenbosch in die Boland aangekla word, sal weer vandag in die plaaslike landdroshof op die dorp verskyn.

Hy het die naweek in polisieaanhouding deurgebring nadat die saak vir verdere ondersoek uitgestel is.

Uitstaande bewyse sal na verwagting vandag aan die hof voorgelê word.

The post MAN AANGEKLA VAN MOORD OP SY VROU appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!