Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BANK OP ROUXVILLE BEROOF

$
0
0

Die Eerste Nasionale Bank (ENB) op Rouxville, die enigste bank op die dorp, het die naweek onder rowers deurgeloop.

Polisiewoordvoerder sers. Yanga Ngcukana het aan Netwerk24 gesê daar word nog ondersoek hoe die rowers toegang tot die bank gekry het, maar dit wil voorkom of die agterste deur gebruik is.

Volgens Ngcukana was van die kluise oop en geldsakke met munte is op die vloer aangetref en is dit nog onseker presies hoeveel geld gebuit is.

Die bestuurder van ENB in Aliwal-Noord, waaronder die tak in Rouxville val, het gesê hy kan nie in die stadium van die polisie-ondersoek kommentaar lewer nie.

The post BANK OP ROUXVILLE BEROOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!