Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AKTEUR GENE WILDER OP 83 OORLEDE

$
0
0

Die Amerikaanse akteur Gene Wilder, wat deur baie mense onthou sal word vir sy rol in die rolprent Willy Wonka and the Chocolate Factory, is die naweek in die ouderdom van 83 jaar oorlede.

Hy sal ook onthou vir onvergeetlike rolprente soos The Producers, Blazing Saddles en Young Frankenstrein.

Wilder wat in Stamford, Connecticut oorlede is, het aan Alzheimers gely.

The post AKTEUR GENE WILDER OP 83 OORLEDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!