Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

STREEKLEIER VAN ANC IN HOF

$
0
0

‘n Streekleier van die ANC in die Noord-Kaap, Zoniselo Magawu, sal na verwagting vandag in die landdroshof op Postmasburg om borgtog aansoek doen.

Hy word aangekla vir die moord op ‘n verkose DA-raadslid, Johannes Baaitjie, en sy sakevennoot, Shuping Nose.STREEKLEIER VAN ANC IN HOF

Hulle is vroeër die maand naby Daniëlskuil geskiet nadat hul glo na ‘n sake-ontmoeting gelok is.

Baaitjie is op die toneel dood en Nose is later in die hospitaal oorlede.

 

 

 

The post STREEKLEIER VAN ANC IN HOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!