Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het homself Woensdagaand in ’n Kaapse hospitaal laat opneem weens ’n herhalende infeksie.
Netwerk24 berig die 83-jarige Tutu, wat laas op stemdag op 3 Augustus in die openbaar gesien is, sal na verwagting tot twee weke lank in die hospitaal behandel word.
Tutu is verlede jaar twee keer in drie maande in die hospitaal opgeneem weens infeksie en die tweede keer weens inflammasie.
Die inflammasie was nie ’n herhaling van sy vorige siekte nie.
The post DESMOND TUTU WEER IN HOSPITAAL WEENS INFEKSIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.