Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ZUMA MOET BEDANK”– MATHEWS PHOSA

$
0
0

Die gewese tesourier-generaal van die ANC, Mathews Phosa, het ‘n beroep op pres. Jacob Zuma gedoen om te bedank as leier van die regerende party.

Phosa vra ook dat die party se hele nasionale uitvoerende komitee moet bedank en deur ’n tydelike komitee vervang word.

Netwerk24 berig volgens Phosa het die afgelope munisipale verkiesing getoon dat steun vir die ANC drasties gedaal het en is dit in belang van die land en ANC dat Zuma nie langer as leier aanbly nie.

Phosa het voorts gesê die tyd is ryp vir adj.pres. Cyril Ramaphosa om sy stem te laat hoor anders gaan die geskiedenis hom uitsluit.

Die ANC het drie metrorade, Johannesburg, Tshwane en Nelson Mandelabaai in Port Elizabeth, aan die DA prysgegee.

The post “ZUMA MOET BEDANK” – MATHEWS PHOSA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!