Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GUPTAS BEPLAN OM HUL AANDELE IN SA TE VERKOOP

$
0
0

Die leier van die United Democratic Movement, Bantu Holomisa, het gevra dat die Openbare Beskermer se ondersoek na die Gupta-familie afgehandel moet word voor die familie hul aandele in die land verkoop.

Die Guptas het die naweek bekend gemaak dat hulle teen die einde van die jaar die aandele in al hul Suid-Afrikaanse ondernemings gaan verkoop, omdat dit volgens hulle in die beste belang van die werknemers en die land sal wees.

Die DA sê intussen dit is oneerlik van die Gupta-familie om aan te voer hul besluit is in die beste belang van die land, en hulle is soos rotte wat ‘n sinkende skip verlaat.

DA-woordvoerder David Maynier sê die Guptas is onder meer vir beweerde korrupsie en geldwassery ondersoek en dinge het klaarblyklik vir hulle ‘n keerpunt bereik.

Hy sê die ondersoeke sal nie weggaan nie en die DA sal verseker dat dit afgehandel en die uitslae bekend gemaak word.

The post GUPTAS BEPLAN OM HUL AANDELE IN SA TE VERKOOP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!