Drie treinwaens is verwoes en nog twee beskadig in ‘n brand by ’n rangeerwerf in Kraaifontein in die Wes-Kaap.
Metrorail-woordvoerder Zinobulali Mihi sê die oorsaak van Vrydagaand se brand is nog nie bekend nie en word ondersoek.
Metrorail loop egter al sedert Oktober verlede jaar erg onder vandalisme en brandstigting deur.
The post 3 TREINWAENS VERWOES IN BRAND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.