Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC BOOS OOR KOHLER-BARNARD SE PW-PLASING

$
0
0

Die ANC het ‘n aanklag teen die DA-parlementslid, Dianne Kohler Barnard, by die Gelykheidshof aanhangig gemaak oor ‘n Facebook-inskrywing wat sy gedeel het waarin die destydse regeringsleier, PW Botha, geprys is.

Volgens die ANC is dit rassisties en kom dit neer op haatspraak.

Die ANC sê in hofdokumente wat deur die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, by die Hooggeregshof in Kaapstad ingedien is, Kohler Barnard het op obllike wyse teen Afrikane, Kleurlinge en Indiërs gediskrimineer.

Die ANC wil hê sy moet vergoeding van 500-duisend rand betaal aan ‘n organisasie wat deur die hof geïdentifiseer sal word.

 

The post ANC BOOS OOR KOHLER-BARNARD SE PW-PLASING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!