Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 26 Aug 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Betroubare tuinier beskikbaar vir dinsdae, Woensdae en Vrydae. Skakel 083 256 9380

Sara soek asb volle week werk, sy is baie despiraat vir werk. Asb skakel haar by 084 438 4643

Ek het ‘n baie betrouebare huishulp Maandae en Donderdae. Sy is baie hardwerkend en is sy 52 jaar oud. Kan uitstekend Afrikaans praat en lees.
Ons moet verhuis en soek ek vir haar werk. Ek kan haar hoogs aanbeveel en is baie hartseer om haar te verloor. U kan my kontak by 082 7780 965

My naam ek is lucy ek vra werk huise vir 5 days of 3dae. EK kan was streik kook asb as iemand be lang my kan die nomer skakel. 0734777943 of 0638496760 dis my man se nomor dankie

Koop en verkoop. Ek soek dringend werk asb. I. Bloemfontein. Mandy 0818017745

Elsa soek werk as sjef of in n gastehuis. Skakel 0826252729.

OPPASSER: Gekwalifiseerde onderwyseres beskikbaar om u kinders te pas na ure. Skakel Jeanette Grabe 061 407 1959

______________________________________________________________________

VERKOPE

Te koop @ R1200
Emboya sitkamerstel 3sitplekbank, 2 sitplekbank
2 x enkelstoele. Spons is nog bruikbaar maar oortreksels moet vervang word. Hout gaan ook afgeskuur moet word. Kontak Ronel 0828208408

Verkope. 2 gestofeerde stoete vir R250.00 elk en 1 houtstoel met los kussings R350. Skakel 082 575 1265

Te koop. Spieelkas met enkel groot spieel en twee groot laaie. R200. Skakel johan by 0728012833.

Afdeling 2 Ek het 31 Jacobs Kroning bottes teen R2 elk kan William bel 0729365613

Rosestad koop en verkoop, afdeling 2. Rekenaar staander met 4 rakke – R450 (prys is onderhandelbaar). Skakel William – 0834251055

______________________________________________________________________________

OPSOEKE

Opsoek na ‘n Treadmill teen ‘n billike tweedehandse prys. Skakel 076 243 5848

Soek seel eh eerstedagkoeverte om te koop asb my kontaknr is 0732312345 baie dankie Anthon

Opsoek na ‘n plastiese pophuis, nie vir poppe nie, maar waarin ‘n dogtertjie van 2 jr kan inspeel. Skakel 082 853 3766

Op soek na n wit kanarie hen en 2 kanarre cock sel 0793764301

Dringende verblyf in langenhovenpark omgewing (30oo) blinde terapeut werksaam by emoya spa. Ten volle selfversorgend. Skakel francois – 072 077 0448

No 3 ek soek asb regter voordeur en hoofligte voor vir n Opel Kadett 1988 model n Opel Cubb sal ook doen Sel 084 099 3406

___________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Te huur woonstel: nuut gebou agter in erf, groot genoeg vir 1 paar of een persoon, oop plan sitkamer / kombuis, 1 slaapkamer, badkamer met stort. R2500 per maand, geen diere toegelaat. Skakel Mev Alicia Kotze by 051 522 0642 of 082 863 2143

Afdeling 4
Woonstel Te Huur
‘n Baie netjiese 1 slaapkamer woonstel is te huur in Hoëveld, Bloemspruit met eie ingang, afdak vir 2 motors en eie tuin. Baie privaat.
R2500.00 pm water ingesluit. Krag uitgesluit.
R500.00 Deposito.
Dadelik Beskikbaar
Skakel Johan by 071 868 4476

Huis op hoewe te huur, ruim 3 slaapkamer met 2 badkamers en groot motorhuis te huur net langs Bains Game Lodge. Onmiddelik beskikbaar. Skakel Kleintjie by 073 145 6309

The post Koop en Verkoop – 26 Aug 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!