Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema, het sy party se besluit verdedig om die DA te steun in munisipaliteite waar die party nie ‘n volstrekte meerderheid het nie.
Die EEF-leier sê die party moes Suid-Afrika help red.
Volgens hom is die land op die rand van ‘n afgrond weens die ANC se wanbestuur.
The post “EFF MOES SA HELP RED” – JULIUS MALEMA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.