Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA BESORG OOR NUUS VAN GORDHAN

$
0
0

Die DA sê hy is besorg oor die nuus dat die minister van finansies, Pravin Gordhan, aangesê is om môre by die Valke aan te meld en vermoed dat senior ANC politici agter die jongste poging sit om van hom ontslae te raak.

Die ondersoek na die minister hou verband met ‘n sogenaamde spioenasie-eenheid by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens waarby Gordhan betrokke sou wees.

Die eenheid het na bewering gespioeneer op politici, onder wie pres. Jacob Zuma.

Geen ANC politici, onder wie Zuma, het nog op die jongste nuus gereageer nie.

The post DA BESORG OOR NUUS VAN GORDHAN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!