Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NOG ‘N RASSEHERRIE BY UV

$
0
0

Nog ’n rasseherrie het by die Universiteit van die Vrystaat losgebars nadat ‘n Afrikaanse ouditkundevraestel waarop 8% van die vrae se antwoorde per abuis verskyn, aan die lig gekom het.

Netwerk24 berig studente het gister die toets afgelê, maar die Engelse vraestel het verskil in die opsig dat op die Afrikaanse een ‘n vraag se antwoord verskyn wat 8% (5 uit 60 punte) van die toets uitmaak.

Die woordvoerder van Cosatu in die Vrystaat, Sizwe Palma, sê dit is ’n bewys hoe wit tersiêre instansies wit bevoorregting bevorder.

Volgens Palma is dit dalk een van die redes hoekom wit studente aanhou om beter kwalifikasies te behaal op die gebied van seldsame vaardighede, soos rekenmeesters en ander soortgelyke gebiede.

Volgens die UV se woordvoerder, Lacea Loader, het die betrokke dosent gesê dit was ’n eerlike fout wat nie doelbewus begaan is nie.

Die UV ondersoek reeds ‘n rasse-klag nadat ‘n vroulike veiligheidswag glo onlangs deur studente met urine gegooi is.

The post NOG ‘N RASSEHERRIE BY UV appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!