Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KASRILS SKENK LASTEREIS SE GELD AAN KHWEZI

$
0
0

Die oud-minister van intelligensie, Ronnie Kasrils, gaan die R500 000 wat hy in sy lastereis teen die adjunk-minister van verdediging en die voorsitter van die veteranevereniging van Umkhonto we Sizwe, Kebby Maphatsoe, gewen het aan Khwezi en haar ma skenk.

Khwezi is die skuilnaam van die vrou wat beweer dat pres. Jacob Zuma haar in 2005 verkrag het.

Maphatsoe is gedagvaar oor hy in 2014 gesê het Kasrils het Khwezi gestuur om Zuma te verkla.

The post KASRILS SKENK LASTEREIS SE GELD AAN KHWEZI appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!