Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VERDAGTE IN BLOEMFONTEIN-GASTEHUIS MET VUURWAPEN VASGETREK

$
0
0

Die Polisie in Parkweg, Bloemfontein, het Woensdag `n deurbraak gemaak nadat hulle op `n gastehuis in McHardy­straat in Brandwag toegeslaan het en beslag gelê het op `n 9 millimeter pistool, waarvan die volgnommer afgevyl is, en 11 rondtes amunisie.

Twee mans van onderskeidelik 24 en 30­jaar van Soweto is die afgelope drie dae dopgehou omdat hulle vermoedelik by kriminele bedrywighede betrokke is.

Die polisie het toegeslaan nadat hulle `n wenk ontvang het.

Die polisie se kaptein Chaka Marope sê hulle  het ook op vervalse etiket­klere van sowat 12­duisend rand beslag gelê.

Die verdagtes se wit Volkswagen Microbus is ook gekonfiskeer.

Die twee mans sal na verwagting binnekort in die stad se landdroshof verskyn op klagte van die besit van `n onwettige vuurwapen en ammunisie as ook vervalste etiket­klere.

FOTO: Verskaf

The post VERDAGTE IN BLOEMFONTEIN-GASTEHUIS MET VUURWAPEN VASGETREK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!