POSTE EN BETREKKINGS
Mirriam is op soek na huiswerk vir Dinsdae, Woensdae en Vrydae. Vorige werkgewer is oorlede.
Kontak aub vir Maryke Fourie 0822135321
Baie bekwame betroubare dame soek werk vir 4 dae per week. Sy kan baie goed klere maak asook stikwerk vir stoffeerders. Skakel 071 364 9606
Ek het ‘n baie betrouebare huishulp Maandae en Donderdae. Sy is baie hardwerkend en is sy 52 jaar oud. Kan uitstekend Afrikaans praat en lees. Ons moet verhuis en soek ek vir haar werk. Ek kan haar hoogs aanbeveel en is baie hartseer om haar te verloor.
U kan my kontak by 082 7780 965
Sara soek asb volle week werk, sy is baie despiraat vir werk. Asb skakel haar by 084 438 4643
Tina soek werk vir Vrydae. Baie betroubaar en vriendelik. Bel vir Elna by 0715618087. Baie dankie
EK IS N 46 JARIGE MAN DRINGEND OP SOEK NA WERK GEKWALIFESEERDE CO 2 SWEISER MET KODE 14 LISENSIE MET P D P BAIA DANKIE 0720921855
Koop en verkoop. Ek soek dringend werk asb. I. Bloemfontein. Mandy 0818017745
1 gerhard ek is op soek na eenige handy man werk ek het baie ondervinding daar in my nomer is 0724262466 alle uure
______________________________________________________________________
VERKOPE
Te koop @ R1200
Emboya sitkamerstel 3sitplekbank, 2 sitplekbank
2 x enkelstoele
Spons is nog bruikbaar maar oortreksels moet vervang word. Hout gaan ook afgeskuur moet word
Kontak Ronel 0828208408
Het die volgende te koop 1 x oval roaster, 1 x broodpan en 1 x bak met deksel R650. Skakel my by 0827739037.
Ek het n 3 Ry Engelse konsertina klank baie mooi vir 4000 rand prys onderhandelbaar ook 11 bondels Tentpenne vir 200 Rand Kontak no 0834799649 baie dankie
Ek het n battery operated karretjie wat n seuntjie van 3 jaar af kan in ry. Vir R15oo of kom maak n aanbod en hy is nog soos nuut. Skakel my gerus op die volgende no. 073 157 6123 Dankbaar.
Te koop 4 x Sentra wieldoppe R250 as ook 3xCitroen doppe R250 plus 2xFox doppe R100 skakel Kobus 0827092499
Te verkoop. Baie mooi mat pienk en blou. R1500 of naaste aanbod hand gemaak. Baie mooi toestand. Dankie 0827413081
Koop en Verkoop 2: te Koop: Sit/slaapbank R1500 2XSpieels R200 skakel 0724843535
No 2 te koop. yskas 100% R650 Sel 0713726452
______________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek is DRINGEND opsoek na 2 slaapkamer Woonstel of Huis deur Privaat verhuring ASB vir einde September 2016 of vroeër wat diere vriendelik is asb.
Omgewing: Fichardt Park, Pellissier, Uitsig asb.
Indien iemand my kan help sal ek dit waardeer indien julle my kan kontak by Sel nr: 079 9127 908 of Werk nr: 051 407 6999. Dot Nel. ASSEBLIEF kan julle vir my adverteer wanneer moontlik by koop en verkoop program.
Soek om te koop eerstedagkoeverte en seels van Unie en Republiek va Suid-Afrika
Anthon van Heerden 0732312345
Ek is opsoek na ‘n yorkie. Dit moet asb ‘n tefie wees. Skakel Kotie 072 990 4077
3 Soek ou huis plot of ouma woonstel te huur dankie 082 670 1138
Soek verkyker 8×40, Sel: 0825168502
Middag, op soek na canopy vir Double cap Colt skakel Johan 0828032543 dankie
KOBUS KOOP EN VERKOOP. Eugene is dringend opsoek na bamboes. 70mm en dikker. Sal self kom sny. 0726684337
Koop en verkoop Afdeling 3. Ek soek n 125cc Petrol engine vir n Go-kart. Johan sel 0824666633
Soek. Uilvinkies skakel 0832723376
Opsoek na klein hout meubels vir ‘n pophuis. Skakel 073 157 6123
Koop en Verkoop Afd3 ek is opsoek na n saal vir n klein kinder fietsie 0795223840
Soek wendyhuis of sinkstoor tenminste 3mx4m kontak hein 0825608108
_________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Huis op hoewe te huur, ruim 3 slaapkamer met 2 badkamers en groot motorhuis te huur net langs Bains Game Lodge. Onmiddelik beskikbaar. Skakel Kleintjie by 073 145 6309
The post Koop en Verkoop – 24 Aug 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.