Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ZIMBABWE SOEK FINANSIëLE STEUN TEEN INGEWANDSKOORS

Die Zimbabwiese regering het ’n dringende oproep om finansiële steun gedoen om ingewandskoors te bestry te midde van vrese van ‘n cholera-uitbreking in die land. Die minister van gesondheid, David...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PETER SARSTEDT OP 75 OORLEDE

Die Britse sanger en liedjieskrywer, Peter Sarstedt, is in die ouderdom van 75 jaar oorlede. Hy het bekendheid verwerf met sy liedjie, Where do you go to my Lovely? Dit was in 1969 vier weke lank die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“ANC IS BESIG OM DOOD TE GAAN”

President Jacob Zuma sê grondhervorming en die herverspreiding van grond in Suid-Afrika gaan met groter spoed en dringendheid toegepas word. In die ANC se 8 Januarie-verklaring wat deur Zuma gelewer is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MA, 3 KINDERS BESEER IN BOTSING

‘n Vrou is dood en haar drie kinders, onder wie ‘n een jaar oue kleuter, het verskeie beserings opgedoen in ‘n botsing reg van voor tussen twee voertuie op die N12 buite Potchefstroom in Noordwes. Een...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VERSKEIE AANVALLE IN MIDDE-OOSTE

Verskeie aanvalle het in die Midde-Ooste voorgekom. In Israel is vier soldate dood en vyftien beseer toe ‘n vragmotor deur ‘n skare op ‘n gewilde promenade geploeg het. Die bestuurder is op die toneel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KRAGSKULD: MUNISIPALITEITE KRY HULP, NIE GELD

Munisipaliteite wat Eskom geld skuld, gaan nie kontantinspuitings kry om hul skuld te help delg nie, maar eerder gehelp word om by betalingsooreenkomste te hou sodat hul krag nie afgesny word nie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MEER AS 40 000 BY ANC SE VERJAARDAGVIERINGE

Teenstrydige berigte doen die ronde oor of die ANC se 105de verjaardagvieringe in Soweto ‘n sukses was wat bywoning betref al dan nie. Die ANC sê meer as 40 000 ondersteuners van oor die hele land het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

REëN VEROORSAAK OORSTROMINGS, ONTWRIGTING OP PAAIE

Die vreugde oor die goeie reën oor groot dele van die land word getemper deur lewensverlies en verskeie oorstromings. Die reën veroorsaak ook ontwrigting op paaie waar duisende motoriste op pad is huis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VOORMALIGE IRANESE PRESIDENT OORLEDE

Die voormalige Iranese president, Akbar Hashemi Rafsanjani, is in ‘n hospitaal in Teheran ná ‘n hartaanval oorlede. Rafsanjani, 82, was ‘n invloedryke figuur in Iran. Hy het aan die hoof van die Raad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“DAAR IS BETER MANIERE OM GRONDBESIT TE HERVORM”

Die president van Agri SA, Johannes Möller, sê daar is baie beter maniere om grondbesit te hervorm as onteiening. Hy het kommentaar gelewer op president Jacob Zuma se stelling gister dat die regering...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

6 IN HOF VIR BENDEVERKRAGTING VAN MEISIE (16)

Ses verdagtes sal na verwagting vandag in die hof verskyn in verband met die beweerde kaping en ontvoering van twee mans en bendeverkragting van ‘n 16-jarige meisie in Johannesburg. Die voorval het op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

YSIGE WEER REGOOR EUROPA

Meer as 20 mense is dood in ysige weerstoestande regoor Europa met swaar sneeu wat selfs op die Griekse eilande en in die suide van Italië voorgekom het. Minstens 10 mense is weens die koue in Pole...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

RABADA, DE KOCK IN DIE TOP TIEN

Kagiso Rabada en Quinton de Kock het volgens die Internasionale Krieketraad se jongste ranglyste tot onder die wêreld se top tien boulers en kolwers geklim ná hul goeie vertonings teen Sri Lanka. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PAAIE GESLUIT IN KRUGERWILDTUIN WEENS REëN

Grondpaaie suid van die Sabie-rivier in die Krugerwildtuin is tot verdere kennisgewing gesluit ná swaar reën oor die suidelike dele van die wildtuin. Die woordvoerder van die wildtuin, William Mabasa,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAUK: ONDERSOEK MET 3 DAE VERTRAAG

Die hervatting van die parlementêre ad hoc-komitee se ondersoek na die geskiktheid van die SAUK-raad is met drie dae vertraag. Lede van die komitee sou môre die getuienis aangehoor het van twee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 VERMEENDE RENOSTERSTROPERS IN HOF

Drie vermeende renosterstropers sal na verwagting vandag in die landdroshof op Louis Trichardt in Limpopo verskyn nadat hul Vrydag op die pad tussen Vivo en Louis Trichardt in hegtenis geneem is. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NIGERIESE SOLDATE, BOKO HARAM-VEGTERS STERF IN AANVAL

Vyf Nigeriese soldate en meer as 15 Boko Haram-vegters is dood toe die jihadiste ‘n leërbasis in die afgeleë noordooste van Nigerië laat Saterdagaand aangeval het. Verskeie ontploffings kon ook gister...

View Article


Koop en Verkoop – 09 Jan 2017

POSTE EN BETREKKING Hi ek soek dringend werk as n drywer en n co2 welder b.v sweiser andre swanepoel. Bly in kwaggafontein, bloemfontein… Cell no 0630494491 Soek betrekking – het die volgende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘2016 WAS MOEILIKE JAAR VIR SA MOTORBEDRYF’

Suid-Afrika het verlede jaar ’n rekordgetal voertuie uitgevoer, maar plaaslike verkope het vir die derde agtereenvolgende jaar gedaal. Die Nasionale Vereniging van Motorvervaardigers, Naamsa, sê oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ABSA STAAN TEEN REGSEIS DEUR HLONGWANE

Absa sal ‘n regseis deur die sakeman Fana Hlongwane, teenstaan wat die bank dagvaar vir R7 miljoen nadat die bank sy sakerekeninge gesluit het. Dit volg na die bank se hersiening van Hlongwane se...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live