2 AMPTENARE VAS VIR DIEFSTAL VAN TEENVIGSMIDDELS
Twee amptenare van die departement van Gesondheid in Mpumalanga is in hegtenis geneem in verband met die beweerde diefstal van teenvigsmiddels by die KaNyamazane-kliniek in Mbombela. Die twee amptenare...
View ArticleDUISENDE LEERLINGE MOET NOG IN SKOLE GEPLAAS WORD
Met die nuwe skooljaar wat môre begin, is daar nog 58 000 graad een en graad agt-leerlinge in Gauteng wat wag om by skole geplaas te word. Die woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, Oupa...
View Article‘REGERING MOET REGULASIES OP INGEVOERDE HOENDERS VERSKERP’
Die Departement van Handel en Nywerheid sê hy werk saam met plaaslike pluimveeprodusente om probleme met die invoer van hoenders van die Europese Unie reg te stel. Die Departement het gereageer op ‘n...
View ArticleDONDERSTORMS VIR VRYSTAAT VOORSPEL
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku teen hewige donderstorms vandag in die suidwestelike dele van die Vrystaat, die noordelike binneland van die Oos-Kaap en die suidoostelike dele van die...
View ArticleGUPTAS GAAN HOFDOKUMENTE INDIEN
Die Gupta-familie se regsverteenwoordiger, Gert van der Merwe, het bevestig dat hulle op 20 Januarie hofdokumente sal indien wat glo sal bewys daar is ‘n smeerveldtog teen die omstrede familie se...
View Article‘LEIERS MOET MENSE VAN DIE LAND EERSTE PLAAS’
ANC veterane sê die regerende party moet fokus op leiers wat die mense van die land eerste sal plaas. Die veterane het ‘n mediakonferensie in Johannesburg gehou na aanleiding van die ANC-president...
View ArticleKABOEL: 30 DOOD WEENS 2 ONTPLOFFINGS
Owerhede in Afghanistan sê die dodetal na twee ontploffings naby die parlementsgebou in die hoofstad Kaboel, het tot minstens 30 gestyg. Meer as 80 mense is in die ontploffings beseer. Volgens...
View ArticleONDERSOEK PLANNE OM PADSTERFTES TE VERMINDER, VRA DA
Die DA gaan die portefeulje komitee oor vervoer nader vir ‘n ondersoek na die doeltreffendheid van die regering se planne om padsterftes te verminder. Die DA se skaduminister vir Vervoer, Manny de...
View Article3 MANS MET RENOSTERHORING, IVOOR BETRAP
Drie mans, vermoedelik van Swaziland of Zimbabwe, is gistermiddag net buite die parkeerterrein van ‘n winkelsentrum in Kuilsrivier by Kaapstad met ’n renosterhoring, klein stukkies ivoorballetjies en...
View Article‘BREIVIK SAL DIT WEER DOEN AS HY VRYGELAAT WORD’
Aanklaers het gewaarsku dat die verregse Noorweegse massamoordenaar, Anders Breivik, meer radikaal as ooit is en weer op ‘n moordtog sal gaan as hy vrygelaat sou word. Die Staat appélleer teen ‘n...
View Article2 SPELERS BEROOF OP BFN-GHOLFBAAN
Gewapende mans het twee gholfspelers die afgelope naweek met ’n vuurwapen gedreig en van hul selfone en beursies beroof terwyl hulle ’n potjie gholf op die baan van die Bloemfontein-klub net buite die...
View ArticleVANDALISME BY 2 MOSKEES IN DIE KAAP
Die Wes-Kaapse regering het ‘n beroep op die publiek gedoen om na vore te kom met inligting in verband met twee voorvalle van vandalisme by moskees in die Kaapse Skiereiland. In die eerste voorval by...
View ArticleSAUK SIT SONDER RAAD EN DIREKTEURE
Die SAUK sê die waarnemende uitvoerende poste van die uitsaaier se hoof finansiële beampte, Audrey Raphela, die bestuurshoof, James Aguma en die bedryfshoof, Bessie Thugwana is verleng net voor hulle...
View ArticleMIN KONTAK TUSSEN TRUMP SE SPAN EN AMPTENARE
Aanduidings is dat daar min kontak is tussen die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, se oorgangspan en amptenare van die Departement van Buitelandse Sake. Die minister van Buitelandse Sake,...
View Article4 SKOOLKINDERS STERF IN PADONGELUK
Vier skoolkinders is vanoggend op die eerste skooldag van die jaar dood en dertien ander beseer toe ’n bus in ‘n minibus naby die busdepot in Ntazuma, noord van Durban, vasgejaag het. Die ongeluk het...
View ArticleWES-KAAP: BRANDBESTRYDERS OP BYSTAND
Brandbestryders in die Wes-Kaap is steeds op bystand nadat minstens drie reuse veldbrande die afgelope week groot skade in die provinsie aangerig het. Die veldbrand op die Druk My Niet-wynlandgoed in...
View Article3 RUGBYSPELERS GEDAGVAAR
Die All Black rugby-legende Dan Carter en twee van sy spanmaats by Racing 92 is gedagvaar om voor Frankryk se agentskap teen die gebruik van verbode middels te verskyn oor die gebruik van...
View ArticleDroogtehulp: bewerings van korrupsie kwel DA
Die Demokratiese Alliansie (DA) het gevra vir ‘n ondersoek na gerugte van korrupte bedrywighede in die verspreiding van droogtehulp in die Vrystaat. DA-leier in die Vrystaatse Wetgewer, Roy Jankielsohn...
View Article‘Droogte is nie verby nie’
Landbouers in die Vrystaat is ongelooflik dankbaar vir elke druppel reën wat al geval het. Volgens Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, het dele in die weste van die provinsie tussen 1...
View ArticleKoop en Verkoop – 11 Jan 2017
POSTE EN BETREKKINGS Pria soek asb volle week werk. Sy is ‘n baie hardwerkend en ook betroubaar. Skakel haar by 083 353 5152 Megan is opsoek na werk, het laas jaar matriek geskryf. Enige kantoor werk....
View Article