Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KABOEL: 30 DOOD WEENS 2 ONTPLOFFINGS

$
0
0
KABOEL: 30 DOOD WEENS 2 ONTPLOFFINGS

Owerhede in Afghanistan sê die dodetal na twee ontploffings naby die
parlementsgebou in die hoofstad Kaboel, het tot minstens 30 gestyg.

Meer as 80 mense is in die ontploffings beseer.

Volgens ooggetuies was die eerste ontploffing ‘n selfmoord-bomaanvaller, terwyl die tweede ontploffing ‘n motorbom was.

Die Afghaanse Taliban het kort na die ontploffings aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar.

Dit volg slegs ‘n paar uur nadat sewe mense dood is in ‘n selfmoord-bomaanval deur die Taliban in Lashkar Gah, die hoofstad van die Helmand-provinsie.

The post KABOEL: 30 DOOD WEENS 2 ONTPLOFFINGS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!