Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘LEIERS MOET MENSE VAN DIE LAND EERSTE PLAAS’

$
0
0
'LEIERS MOET MENSE VAN DIE LAND EERSTE PLAAS'

ANC veterane sê die regerende party moet fokus op leiers wat die mense van
die land eerste sal plaas.

Die veterane het ‘n mediakonferensie in Johannesburg gehou na aanleiding van die ANC-president Jacob Zuma se verklaring die afgelope naweek.

Die ANC het gister sy vroueliga gekritiseer omdat hy amptelik sy steun aan Nkosazana Dlamini-Zuma as die party se volgende president bekendgemaak het.

Cosatu het vroeër bekendgemaak dat hy adjunkpresident Cyril Ramaphosa steun.

Die ANC veteraan, Frank Chikane sê daar word gekyk na die wyse waarop die ANC leiers verkies.

Hy sê die belangrikste kwessie is nie wie die leier is nie, maar die kwaliteit van die leierskap.

The post ‘LEIERS MOET MENSE VAN DIE LAND EERSTE PLAAS’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!