Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VANDALISME BY 2 MOSKEES IN DIE KAAP

$
0
0
VANDALISME BY 2 MOSKEES IN DIE KAAP

Die Wes-Kaapse regering het ‘n beroep op die publiek gedoen om na vore te
kom met inligting in verband met twee voorvalle van vandalisme by moskees in die Kaapse Skiereiland.

In die eerste voorval by ‘n moskee in Simonstad is daar Saterdagoggend afgekom op ‘n varksnoet en bloed aan die vensters.

In die jongste voorval in Kalkbaai was die moskee met bloed besmeer en geraamde heilige geskrifte is beskadig.

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille het die vandalisme veroordeel, en sê die gemeenskap is gebou op waardes van verdraagsaamheid en vryheid.

Die stad het sy steun aan die Moslem-gemeenskap beloof.

The post VANDALISME BY 2 MOSKEES IN DIE KAAP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!