Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAUK SIT SONDER RAAD EN DIREKTEURE

$
0
0
SAUK SIT SONDER RAAD EN DIREKTEURE

Die SAUK sê die waarnemende uitvoerende poste van die uitsaaier se hoof
finansiële beampte, Audrey Raphela, die bestuurshoof, James Aguma en die bedryfshoof, Bessie Thugwana is verleng net voor hulle sou verval.

Die SAUK woordvoerder, Kaizer Kganyago, het gereageer op kommer dat die uitsaaier nie waarnemende uitvoerende direkteure het nie en dus steeds sonder ‘n raad sit.

Kganyago sê briewe om die kontrakte te verleng is op 21 en 27 Desember oorhandig.

The post SAUK SIT SONDER RAAD EN DIREKTEURE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!