Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 SPELERS BEROOF OP BFN-GHOLFBAAN

$
0
0
2 SPELERS BEROOF OP BFN-GHOLFBAAN

Gewapende mans het twee gholfspelers die afgelope naweek met ’n
vuurwapen gedreig en van hul selfone en beursies beroof terwyl hulle ’n potjie
gholf op die baan van die Bloemfontein-klub net buite die Rosestad gespeel het.

Die identiteit van die twee roof slagoffers is nie bekend nie.

Die rowers het te voet in die rigting van Thaba Nchu gevlug en is nog gesoek.

Netwerk24 berig die Schoemanpark-gholfklub, wat reg langsaan die Bloemfontein-klub is, het intussen ook sy klublede en besoekers gewaarsku om op hul hoede te wees wanneer hulle met ‘n rondte gholf besig is.

The post 2 SPELERS BEROOF OP BFN-GHOLFBAAN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!