Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

4 SKOOLKINDERS STERF IN PADONGELUK

$
0
0
4 SKOOLKINDERS STERF IN PADONGELUK

Vier skoolkinders is vanoggend op die eerste skooldag van die jaar dood en dertien ander beseer toe ’n bus in ‘n minibus naby die busdepot in Ntazuma, noord van Durban, vasgejaag het.

Die ongeluk het omstreeks agtuur vanoggend plaasgevind.

Die beseerdes is na behandeling deur paramedici na hospitale in die omgewing geneem.

Ouers in Limpopo het ook intussen vanoggend paaie in die Tshitale gebied versper en verhoed dat skole vir die eerste skooldag van die jaar heropen.

Die inwoners sê die protesoptrede is daarop gemik om die regering se aandag te trek.

Die inwoners eis dat die paaie in die gebied geteer word.

The post 4 SKOOLKINDERS STERF IN PADONGELUK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!