SHIMLAPARK-VOORVAL: BEVINDINGE BEKENDGEMAAK
‘n Onafhanklike ondersoekspan van die Universiteit van die Vrystaat het sy bevindinge rakende die ondersoek na die Shimlapark-voorval en daaropvolgende gebeure op kampus in Februarie 2016 bekendgemaak....
View ArticleAANLYNREGISTRASIES VAN UJ VERLOOP VLOT
Die registrasie van studente by die Universiteit van Johannesburg verloop vlot nadat die instelling na aanlynregistrasies oorgeskakel het. Die registrateur, professor Kinta Burger, sê meer as 1 300...
View Article‘GAUTENG SE WATERBEPERKINGS KAN OPGEHEF WORD’
Die Departement van Water en Sanitasie sê waterbeperkings in Gauteng kan slegs opgehef word wanneer die Vaaldam 70% vol is. Die dam, wat water aan sowat twaalf miljoen mense voorsien, is tans 58% vol....
View ArticleMOTSAMAI OP PAROOL VRYGELAAT
‘n Lid van die PAC se gewapende vleuel APLA, Kenny Motsamai, is na 27 jaar agter tralies op parool vrygelaat. Hy is in 1989 in hegtenis geneem vir die moord op ‘n verkeersbeampte in Rustenburg nadat hy...
View Article2 VERDAGTES VAS VIR MOORD OP VS VROU
Twee vermeende Kroonstadse moordenaars is met behulp van ’n informant kort na die moord op Engelé Rossouw in die Vrystaatse dorp vasgetrek. John Mohoboko en Phello Mosala het weer gister in die hof op...
View ArticleVS BOER KRY NUWE HART NA 2 JAAR SE WAG
Die merinostoetboer van Verkeerdevlei in die Vrystaat wat twee jaar op ’ n nuwe hart moes wag, die 58-jarige Dirk Human, sterk goed aan in ‘n hospitaal in Johannesburg nadat hy eindelik ’ n nuwe hart...
View ArticleTAALBELEID: AANSOEK DEUR 2 SKOLE VAN DIE HAND GEWYS
Die Hooggeregshof in Pretoria het ‘n aansoek deur twee skole van die hand gewys wat ‘n dringende hofbevel teen die Departement van Onderwys in Gauteng wou hê oor die toepassing van die skole se...
View ArticleRUSLAND ONTKEN DIE BESIT VAN INLIGTING TEEN TRUMP
Rusland het ontken dat hy in besit is van inligting wat die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, in ‘n slegte lig kan stel. Dit volg op mediaberigte van Amerika dat die Kremlin inligting oor...
View ArticleZUMA BEKRAGTIG 10 NUWE WETTE
Pres. Jacob Zuma het gister tien nuwe wette bekragtig. Sowat die helfte van die wette het betrekking op wysigings aan belasting- en finansiële wette, soos die Aansuiweringsbegrotingswet. Die wysigings...
View Article2 VROUE RED HOND VAN LUISLANG
Twee vroue by ‘n versorgingsentrumn vir renoster wesies in Limpopo het vandeesweek ‘n Duitse herdershond gered wat amper deur ‘n luislang doodgedruk en verorber is. Jamie Traynor en Kari Wesighan het...
View ArticleDIE PROBLEEM MET MY KLEUR (BLOG)
Ek was nog nooit iemand wat my veel steur aan politiek of die opinies van mense wat ander mense in bokse plaas en dink, omdat een mens ‘n sekere manier is, dat almal so is nie, skryf Nicole Viljoen: Ek...
View ArticleKROONSTAD-MOORDSAAK UITGESTEL
Die verhoor van twee vermeende moordenaars van ‘n vrou van Kroonstad is tot 20 Januarie uitgestel omdat een van die verdagtes nog nie ’n regsverteenwoordiger het nie. Die mans het gister aangedui dat...
View Article1 700 WERKERS BY SITSTAKING BY GOUDMYN
Ongeveer 1 700 werkers van die Harmony goudmyn by Carletonville aan die Verre Wes-Rand neem aan ‘n onwettige ondergrondse sitstaking deel. Die werkers het gisteroggend na hulle oggendskof geweier om...
View Article2 STRANDE BY KNYSNA HUL BLOUVLAG TYDELIK KWYT
Brenton-on-Sea en Buffelsbaai, albei in Knysna se munisipale gebied, is tydelik hul blouvlagstatus kwyt. Volgens die Knysna-munisipaliteit word die saak reggestel en behoort albei strande teen Maandag,...
View ArticleBRON VAN GELEKTE DOKUMENTE OOR TRUMP VLUG
Christopher Steele, ‘n gewese agent van die Britse intelligensiediens, wat die bron van die gelekte dokumente is waarin beweer word dat Rusland inligting oor Donald Trump het wat hom in die...
View ArticleANC VEROORDEEL MAIMANE SE BESOEK AAN ISRAEL
Die ANC het ‘n besoek van die DA-leier, Mmusi Maimane, aan Israel veroordeel en sê dié party ondermyn en saboteer Suid-Afrika se aansien in die internasionale gemeenskap. ANC-woordvoerder Zizi Kodwa sê...
View ArticleONDERSOEK NA GESKIKTHEID VAN SAUK-RAAD WORD HERVAT
Die parlementêre ad hoc-komitee se ondersoek na die geskiktheid van die SAUK-raad word vandag hervat. Die getuienis van twee voormalige voorsitters, Ben Ngubane en Ellen Tshabalala, sal aangehoor word....
View ArticleNMMU: STUDENTE-AANSOEKE MEER AS VERLEDE JAAR
Die Nelson Mandela Universiteit werk dag en nag om die invloei van studente-aansoeke vir toelating in 2017 te hanteer. Die universiteit se kommunikasiebestuurder, Zandile Mbabela, sê die instelling het...
View ArticleDUISENDE ONTRUIM WEENS YSIGE WEER IN ENGELAND
‘n Front van ysige weer beweeg oor Brittanje en soldate het gisteraand gehelp om duisende mense aan Engeland se ooskus te ontruim weens die gevaar van ‘n hoë gety. Groot dele van die land is reeds deur...
View ArticleSTUDENTE WOEDEND OOR SUT SE STADIGE REGISTRASIEPROSES
Gefrustreerde studente wat gister probeer het om by die Sentrale Universiteit van Tegnologie in Bloemfontein te registreer, sal vandag moet terugkeer weens die stadige registrasieproses. Hulle sê...
View Article