Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 VROUE RED HOND VAN LUISLANG

$
0
0
2 VROUE RED HOND VAN LUISLANG

Twee vroue by ‘n versorgingsentrumn vir renoster wesies in Limpopo het vandeesweek ‘n Duitse herdershond gered wat amper deur ‘n luislang doodgedruk en verorber is.

Jamie Traynor en Kari Wesighan het gespook om die hondeteef uit die wurggreep van die bykans vier meter lang luislang te bevry.

‘n Slanghanteerder, Riaan van der Merwe, het die luislang later opgespoor, dit gevang en later ver van die versorgingsentrum in die veld losgelaat.

2 VROUE RED HOND VAN LUISLANG

Die bykans vier meter
lang luislang. Foto: Netwerk24

 

The post 2 VROUE RED HOND VAN LUISLANG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!