Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ZUMA BEKRAGTIG 10 NUWE WETTE

$
0
0
ZUMA BEKRAGTIG 10 NUWE WETTE

Pres. Jacob Zuma het gister tien nuwe wette bekragtig.

Sowat die helfte van die wette het betrekking op wysigings aan belasting- en finansiële wette, soos die Aansuiweringsbegrotingswet.

Die wysigings aan die Kinderwet beteken onder meer dat mense wat gevonnis is vir sekere misdade teen kinders nie geskik is om met kinders te werk nie.

Intussen het Pres. Jacob Zuma gesê hy sal hom nie vir ‘n derde termyn as president van die ANC beskikbaar stel nie al vra ANC-lede hom.

Zuma sal na verwagting tydens die ANC se nasionale konferensie in Desember as president van die party bedank maar eers in 2019 as staatshoof uittree.

Die ANC het ook beklemtoon dat die adjunk-president van die party nie die outomatiese keuse is om die president op te volg as sy ampstermyn verstryk nie.

The post ZUMA BEKRAGTIG 10 NUWE WETTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!