Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

RUSLAND ONTKEN DIE BESIT VAN INLIGTING TEEN TRUMP

$
0
0
RUSLAND ONTKEN DIE BESIT VAN INLIGTING TEEN TRUMP

Rusland het ontken dat hy in besit is van inligting wat die aangewese
Amerikaanse president, Donald Trump, in ‘n slegte lig kan stel.

Dit volg op mediaberigte van Amerika dat die Kremlin inligting oor Trump bekom het, insluitend ‘n onwelvoeglike video van ‘n seksuele aard wat in ‘n Moskouse hotel geneem is.

‘n Woordvoerder van die Kremlin, Demitri Peskof, sê die berigte is vals en ‘n poging om betrekkinge tussen Rusland en Amerika te skend.

Trump het ook vroeër die berigte verwerp en dit as ‘n heksejag beskryf.

The post RUSLAND ONTKEN DIE BESIT VAN INLIGTING TEEN TRUMP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!