Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AANLYNREGISTRASIES VAN UJ VERLOOP VLOT

$
0
0
AANLYNREGISTRASIES VAN UJ VERLOOP VLOT

Die registrasie van studente by die Universiteit van Johannesburg verloop vlot
nadat die instelling na aanlynregistrasies oorgeskakel het.

Die registrateur, professor Kinta Burger, sê meer as 1 300 studente van die sowat 10 000 studente het reeds geregistreer.

Sy sê dit is in ooreenstemming met die vorige jare wat daarop dui dat nuwe en terugkerende studente gemaklik is met die aanlyn registrasie.

Die oproepsentrum het meer as 36 500 oproepe hanteer en die webwerf 21 000.

Studente kan tot en met 1 Februarie registreer.

‘n Ouer is in Januarie 2012 dood en talle beseer tydens ‘n vertrapping by die Bunting-weg kampus.

The post AANLYNREGISTRASIES VAN UJ VERLOOP VLOT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!