Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SHIMLAPARK-VOORVAL: BEVINDINGE BEKENDGEMAAK

$
0
0
SHIMLAPARK-VOORVAL: BEVINDINGE BEKENDGEMAAK

‘n Onafhanklike ondersoekspan van die Universiteit van die Vrystaat het sy
bevindinge rakende die ondersoek na die Shimlapark-voorval en daaropvolgende gebeure op kampus in Februarie 2016 bekendgemaak.

Netwerk24 berig volgens die ondersoekspan het ‘n gebrek aan leierskap, onvoldoende veiligheid en polisie-optrede, onopgeloste arbeidsonrus en rassisme bygedra tot die vlaag geweld en onrus op die kampus.

Die ondersoekspan het aanbeveel dat die verslag, van meer as 90 bladsye, aan alle studente, personeellede en belanghebbendes by die UV beskikaar gestel word.

The post SHIMLAPARK-VOORVAL: BEVINDINGE BEKENDGEMAAK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!