Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 11 Jan 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Pria soek asb volle week werk. Sy is ‘n baie hardwerkend en ook betroubaar. Skakel haar by 083 353 5152

Megan is opsoek na werk, het laas jaar matriek geskryf. Enige kantoor werk. Skakel 061 043 5270

Ek is ‘n 62 jarige blanke man, goeie gesondheid met ‘n bestuurderslisensie
Is dringend opsoek na werk soos Opsigter , sekuriteit, aflewering en het ook goeie ondervinding van maak van staal hekke diewerings ens
Skakel asb vir Jan by 0795686671

Ek soek na werk.
Ek is baie dinamies, energiek, syferpersoon.
My ondervinding is in Winkel bestuur en die eiendomsmark.
Ek wil bitter graag in Vaal Driehoek tot in Johannesburg werk he of Bloemfontein.
My kontak nr is 0798033174/melodie.holland@gmail.com

Soek werk in admin, het microsoft (exel, powerpoint, word en outlook). Verpleeg agtergrond (assistent verpleegstet). Ontvangspos by n dokter is ook reg. Christine 0833816182

EK GEORGE BOTHA CEL NOM 0711984222 VAN BLOEMFONTEIN SOEK DRINGEND WERK ENIG PLEK IN LAND OF BUITE LAND HET CODE10 MET PDP EN PASPOORT KAN KETEL MAKER WERK EN SWEIS WERK OOK DOEN

Soek betrekking – het die volgende ondervinding. Doen volledige boekhouding tot proefbalans op pastel 14. Asook debiteure en krediteure. Ondervinding in konstruksie admin. Dadelik beskikbaar. Skakel 0795113033

POSTE, EK DANIE SOEK BAKKERY WERK OF ENIGE WERK DANKIE. SOEKTE, EK IS DRINGEND OP SOEK NA N KAMER ,BUITE TUIN WOONSTEL EK KAN BEKOSSTIG R1500 TOT R1700PM HULLE KAN VIR MY WATTS APP OF SKAKEL BY DIE NR. 0612675007 DANKIE

Werksgeleentheid: Ekstra inkomste, (Suide) minimum vereiste 8x nagte per maand 1x Sondagmiddag. Skakel vir meer inligting by 079 554 2792

Anna soek Maandag en Woensdag se werk skakel vir Anna by 0714684589

Betrekking gevra: kwalifikasies – matriek, kode 10 rybewys, sekuriteits graad C – koerier aflewerings of enige drywer pos – kontak asb vir Andro by 073 848 5569

_________________________________________________________________________________

VERKOPE

Het n aasboot met staander + 2 batterye en son panel te koop vir R3500. Skakel 079 815 9113

No. 82 Jim Fouché Skool baadjie (nog net 3 keer gedra) – R600
No. 82 Swart Skool baadjie – geen skool wapen op (ook min gedra) – R300
Ook 11/12 jaar grys skoolbroeke (lank & kort) wat gratis saam met baadjies gegee sal word.
Kontak: Esta by 081-383-7904

1. AIM 30liter mikrogolf (silwer afwerking) ideaal vir ‘n Student @
R750.00.
2. HD PVR dekodeerder @ R500.00.
Baie dankie,
Tobie J van Rensburg 082 779 3423

SWART ELEKTRIESE KABEL STOOF KABEL INGESLUIT GROOT STOOF TEEN R 1800.00 STRENG KONTANT .
STOOF WERK , 4 SOLIEDE PLATE KELVINATOR IS DIE MAAK
KONTAK : 079 801 3170

3 Stuk Muur Eenheid te Koop, Goeie toestand (R800.00 of naaste aanbod) – Kontak Nico Opperman – 0795393206.

Ligte hout lessenaar met 2 groot laaie. Mate 1560 x 900. Skakel Mel by 0731904018. Prys R800

Groot boublokke vir kleuters R50. Kinderstorieboeke R10 per boek. Marita tel. no 0842471240

Karavan gas stoof met n oond te koop R1000 of naaste aan bod 0825725349

Te koop: Elna-naaimasjien R900. Finesse-naaimasjien R800. Omkapmasjien R700. 360 liter Defy-yskas R700. Skakel Johan by 0722703144.

Ek het 4 13 duim 4 gat corsa bakkie rims met tyres te koop vir R850.
Ek het ook n splinter nuwe swart defy gas stoof nooit gebruik nog in sy boks . Vir R2200.
Kontak Jacques by 0711504663

_______________________________________________________________________________

OPSOEKE

Soek na enige outydse wit of room hekellappies.
Skakel: Engela 083 406 5991

Ek soek asb ‘n nr 12 – Jim Fouche skoolrok
Sweetpak – grootte is 34
Sportklere – grootte is 34
Skoolbaadjie – grootte is 34 of nr 12
Dankie Judith 063 315 0890

Ek is op soek na een van die ouer soort gehoortoestelle in werkende toestand. Dis een van daardie soort wat die ontvangertjie op die bors het en verbind is met die oorstukkie in die oor. Kontak asb vir Dries na vyfuur by selfoon 082 4993462

Afdeling soek na n 2 of 3 slapkamer huis of meenthuis dringend te huur in Fichardt Park of Fleurdal omgewing. skakel Nellie 0796951560

Soek breimasjiene te koop. Skakel 072 250 9544

Soek honde hokke ” pets carriers ” om honde per vliegtuig te vervoer , skakel Verina by 0834437341 baie dankie

Opsoek na enige ingeboude kaste wat uitgehaal is om oor te koop. Skakel 071 686 4144

Gesoek ek is dringend opsoek na enige tipe stukkende gras snyers en weat eaters kontak Tonie by 0763655617
Soektogte. 3 met sleepwa. Hennie 0793764301

________________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Te huur woonstel, nuut gebou agter in erf, parkering vir een motor, groot genoeg vir een paar of een persoon, sitkamer/kombuis oopplan, een slaapkamer, badkamer met stort, geen diere, R2800 per maand. Vir meer inligting skakel Mev Coetzee by 072 348 5294 of 051 522 0642.

The post Koop en Verkoop – 11 Jan 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!