![2 VERDAGTES VAS VIR MOORD OP VS VROU](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/aa-321-150x150.jpg)
Twee vermeende Kroonstadse moordenaars is met behulp van ’n informant
kort na die moord op Engelé Rossouw in die Vrystaatse dorp vasgetrek.
John Mohoboko en Phello Mosala het weer gister in die hof op Kroonstad op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede verskyn.
Die verhoor van die twee is tot 20 Januarie uitgestel en hulle word aangehou.
Die naam van die informant word weerhou om sy identiteit te beskerm.
The post 2 VERDAGTES VAS VIR MOORD OP VS VROU appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.