Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VS BOER KRY NUWE HART NA 2 JAAR SE WAG

$
0
0
VS BOER KRY NUWE HART NA 2 JAAR SE WAG

Die merinostoetboer van Verkeerdevlei in die Vrystaat wat twee jaar op ’ n
nuwe hart moes wag, die 58-jarige Dirk Human, sterk goed aan in ‘n hospitaal in Johannesburg nadat hy eindelik ’ n nuwe hart gekry het.

Netwerk24 berig dat dokters baie tevrede is met Human se vordering.

Human se vrou, Hannetjie, ’ n suster in die Life-Pasteur-hospitaal in Bloemfontein, en dogter, Surien Roux, ’ n administrateur by kerngeneeskunde by die Mediclinic Bloemfontein, ondersteun hom tans by die Milpark-hospitaal terwyl sy, Flip, die boerdery waarneem.

As voorkomingsmaatreël vir infeksie word Human steeds agter glas gehou en word geen besoekers tans by hom toegelaat nie.

The post VS BOER KRY NUWE HART NA 2 JAAR SE WAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!