![1 700 WERKERS BY SITSTAKING BY GOUDMYN](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/aa-326-150x150.jpg)
Ongeveer 1 700 werkers van die Harmony goudmyn by Carletonville aan die Verre Wes-Rand neem aan ‘n onwettige ondergrondse sitstaking deel.
Die werkers het gisteroggend na hulle oggendskof geweier om bogronds te gaan.
Sover bekend is geen formele eise deur die sitstakers aan die mynbestuur oorgedra nie.
The post 1 700 WERKERS BY SITSTAKING BY GOUDMYN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.