Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 STRANDE BY KNYSNA HUL BLOUVLAG TYDELIK KWYT

$
0
0
2 STRANDE BY KNYSNA HUL BLOUVLAG TYDELIK KWYT

Brenton-on-Sea en Buffelsbaai, albei in Knysna se munisipale gebied, is tydelik hul blouvlagstatus kwyt.

Volgens die Knysna-munisipaliteit word die saak reggestel en behoort albei strande teen Maandag, 16 Januarie weer die status terug te kry.

Die strande se blouvlagstatus is tydelik opgehef weens redes soos te veel informele voetpaadjies by sensitiewe sandduingebiede, bote wat te naby aan swemmers in Buffelsbaai gekom het en die afwesigheid van herwinnings-dromme.

The post 2 STRANDE BY KNYSNA HUL BLOUVLAG TYDELIK KWYT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!