Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BRON VAN GELEKTE DOKUMENTE OOR TRUMP VLUG

$
0
0
BRON VAN GELEKTE DOKUMENTE OOR TRUMP VLUG

Christopher Steele, ‘n gewese agent van die Britse intelligensiediens, wat die bron van die gelekte dokumente is waarin beweer word dat Rusland inligting oor Donald Trump het wat hom in die verleentheid kan stel, het op die vlug geslaan.

Die gelekte dokumente suggereer dat Trump voortdurend tydens die Amerikaanse verkiesingsveldtog kontak met die Russiese regering gehad het en dat die Kremlin oor ‘n seksvideo van Trump beskik.

Die Amerikaanse intelligensiediens beskou glo die dokumente as betroubaar.

The post BRON VAN GELEKTE DOKUMENTE OOR TRUMP VLUG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!