Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NMMU: STUDENTE-AANSOEKE MEER AS VERLEDE JAAR

$
0
0
NMMU: STUDENTE-AANSOEKE MEER AS VERLEDE JAAR

Die Nelson Mandela Universiteit werk dag en nag om die invloei van
studente-aansoeke vir toelating in 2017 te hanteer.

Die universiteit se kommunikasiebestuurder, Zandile Mbabela, sê die instelling het vanjaar reeds meer as 110 000 aansoeke ontvang teenoor die sowat 80 000 wat verlede jaar verwerk is.

Die universiteit kan slegs 6 500 eerstejaar-studente hanteer.

Mbabela sê laat aansoeke word aanvaar en word verwerk soos dit ontvang word.

Hy sê voornemende studente moet kennis neem daarvan dat sekere van die kursusse reeds vol is en kan op die universiteit se webtuiste gaan vasstel watter programme reeds gevul is.

The post NMMU: STUDENTE-AANSOEKE MEER AS VERLEDE JAAR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!