![6 IN HOF VIR BENDEVERKRAGTING VAN MEISIE (16)](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/Hof_1-45-150x150.jpg)
Ses verdagtes sal na verwagting vandag in die hof verskyn in verband met die beweerde kaping en ontvoering van twee mans en bendeverkragting van ‘n 16-jarige meisie in Johannesburg.
Die voorval het op 27 Desember plaasgevind en die verdagtes is Vrydag deur die Johannesburgse metropolisie in hegtenis geneem.
Die polisie soek na nog vier verdagtes.
The post 6 IN HOF VIR BENDEVERKRAGTING VAN MEISIE (16) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.