Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 09 Jan 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKING

Hi ek soek dringend werk as n drywer en n co2 welder b.v sweiser andre swanepoel. Bly in kwaggafontein, bloemfontein… Cell no 0630494491

Soek betrekking – het die volgende ondervinding. Doen volledige boekhouding tot proefbalans op pastel 14. Asook debiteure ,en krediteure. Ondervinding in konstruksie admin. Dadelik beskikbaar. Skakel 0795113033

________________________________________________________________________________

VERKOPE

Electro vibe skudmasjien vir die wat die Desember vet wil afskud. Te koop vir R800 Kontak vir Elize 0834060362

Lindie het ‘n klein legkaart vir R5 en legkaarte splinternuut van 1000 stuk vir slegs R60, verskillende mandjies vanaf R10 tot R100 elk asook Hoovermatic wasmasjien vir R400 of naaste aanbod. Skakel 051 436 3464

KIC groot yskas en vrieskas kombinasie in ‘n uitstekende toestand. Nuut kos dit ±R3500 en ons prys is R2200. 083 227 5894.
Te koop: Die dokters boek “KOSSE WAT HEEL” teen R150. Skakel 0832254568

Andrea het nogsteeds 3 oorspronklike Liewe Heksie plakate te koop vir R 300 en Samsung DVD speler vir R 300. Skakel 0724087275.

Kontakbesonderhede: Susan, 074 320 72 70
Verkope:
‘n Groot sinkstoor met 2 vensters en ‘n deur te koop. Reeds afgebreek.
Prys R2,500.00 of naaste aanbod.
Ysterbad teen R500.00 en wasbak vir R200.00

Verskeie skoolklere vir Tjokkies vir n seun graad 1 tot 3, R120 o.h.b per item, 0792662111

Ek het glasbottels om gratis weg te gee
Skakel Anne 083 2585 361″

The post Koop en Verkoop – 09 Jan 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!