Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NIGERIESE SOLDATE, BOKO HARAM-VEGTERS STERF IN AANVAL

$
0
0
NIGERIESE SOLDATE, BOKO HARAM-VEGTERS STERF IN AANVAL

Vyf Nigeriese soldate en meer as 15 Boko Haram-vegters is dood toe die jihadiste ‘n leërbasis in die afgeleë noordooste van Nigerië laat Saterdagaand aangeval het.

Verskeie ontploffings kon ook gister gehoor word in die hoofstad van die Borno-staat, Maiduguri, waar die terreurgroep – wat vir ‘n Islamitiese Staat in die gebied veg – sewe jaar gelede met sy opstand begin het.

Dit het reeds sowat 15 000 sterftes en die ontworteling van meer as twee-miljoen mense tot gevolg gehad.

The post NIGERIESE SOLDATE, BOKO HARAM-VEGTERS STERF IN AANVAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!