Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘2016 WAS MOEILIKE JAAR VIR SA MOTORBEDRYF’

$
0
0
'2016 WAS MOEILIKE JAAR VIR SA MOTORBEDRYF'

Suid-Afrika het verlede jaar ’n rekordgetal voertuie uitgevoer, maar plaaslike verkope het vir die derde agtereenvolgende jaar gedaal.

Die Nasionale Vereniging van Motorvervaardigers, Naamsa, sê oor die algemeen was 2016 ’n uiters moeilike jaar vir die Suid-Afrikaanse motorbedryf.

Die vereniging sê die swakker plaaslike ekonomie, bogemiddelde inflasiedruk op nuwe voertuie se pryse, stygende rentekoerse, druk op verbruikers se besteebare inkomste en lae vlakke van verbruikersvertroue het bygedra tot die afname in verkope.

The post ‘2016 WAS MOEILIKE JAAR VIR SA MOTORBEDRYF’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!