![ABSA STAANTEEN REGSEIS DEUR HLONGWANE](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/aa-307-150x150.jpg)
Absa sal ‘n regseis deur die sakeman Fana Hlongwane, teenstaan wat die bank
dagvaar vir R7 miljoen nadat die bank sy sakerekeninge gesluit het.
Dit volg na die bank se hersiening van Hlongwane se maatskappye ingevolge sy beleid oor mense wat polities blootgestel is.
Die Seriti-kommissie het Hlongwane geroep om te getuig na bewerings dat hy die oordag van R24 miljoen hanteer het om ‘n transaksie vir ‘n wapenmaatskappy te verseker.
Hlongwane is ook in die Openbare Beskermer se verslag oor staatskaping betrek.
The post ABSA STAAN TEEN REGSEIS DEUR HLONGWANE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.